Daai klip

Ek het julle belowe om van die Amerikaner te vertel. Nou moffie het gister die Amerikaner gaan oplaai om Robberg te gaan stap, ek het hom glo die vorige dag ook gery toe hy nie Odlands wou opstap nie. Nou van die van julle wat nie Plett ken nie, Odlands is hierdie moerse hoogte as... Continue Reading →

Die Twee

Ok moffie het nou al beginte herstel na die kinders hier was vir rage. Anderdag sal ek meer vertel van die klomp. Laat ek julle bietjie vertel van die tweetjies wat ek verlede week na 3 restaurante toe gevat het. Nou moffie is nou nie seker wat die twee van mekaar is nie. Op n... Continue Reading →

Met eish ja

Moffie is die week bietjie besig om die kinders van rage rond te ry. Sodra hulle weg is sal ek weer skryf. Hier is 1 of 2 kiekies.

Daai Broekies

Ai en hoe het moffie se dag gister beginte. Sy eerste trip vannie dag word hy uitgestuur na Keurbooms rivier toe om iemand te gaat optel. Nou moffie hou van sulke trippies julle weet, nie te ver nie en nie te na nie en net die regte hoeveelheid moola. Die eerste trippies vannie dag is... Continue Reading →

Twee Dropje

Laas het moffie beginte vertel van die twee Hollandse tannies, gaan lees Een Dropje. Nou ek het begin vertel van die storie en toe geside track geraak. Die twee tannies was n fees om rond te ry. Na hulle ingeklim het toe beginte ons gesels. Moffie is mos nuuskierig en wil weet waar die mense... Continue Reading →

Een dropje

Wat n lekker rit het moffie gistraand gehad. Hierdie een lodge, Scallop Lodge, het gebel en gevra dat hulle gaste na n restaurant geneem word. Die lodge is deel van n groep lodges met die een plekkie mooier as die volgende ene. Gaan google hulle bietjie. Nou verlede week moes moffie ook mense daar gaan... Continue Reading →

Halloween se gat final

Eish moffie moet seker hierdie storie klaar vertel. Jong die doggies was n fees om rond te ry. Hulle het in Tsitsikamma gaan river raft. Gaan kyk bietjie na die filmpie wat moffie gemaak het van die plekkie hier. Die aand het hulle gaan eet by die Vet Vis, hehe the Fat Fish. Moffie het... Continue Reading →

Halloween se gat 1b

Nou waar was ek laas . . . O ja jammer dit is bietjie laat, moffie het bietjie griep gehad. Laas was ek nog besig om te vertel van die vier dametjies en die stop daar by daardie bungee brug. Na 8 jaar se smeek, bribe en dryg het moffie toe mos eendag gaan siet... Continue Reading →

Halloween se gat

Wat n week. Moffie het baie interresante mense die week rondgery. Daar was die vier Amerikaanse dames wat gaan roeie het in Tsitsikamma, wyn drink het by Bramon wine estate, cocktails gaan drink het by The Bungalow en eet het by The Fat fish. Eish het ek hulle die dorp gewys. Nogal aangename dametjies wat... Continue Reading →

Create a free website or blog at WordPress.com.

Up ↑

Design a site like this with WordPress.com
Get started